Gee Gee Gee Video

'Gee Gee Gee' is Mwah! se eerste enkelsnit van hulle debuut album: 'Waarvoor Wag Jy?'.
Die Album sal vanaf Augustus op die rakke beskikbaar wees.


VIDEO KREDIETE:

Direksie & Post-produksie: Jacques Loots (Fathom Media - http://fathom.co.za )
Kinematografie & Produksie Bestuur: Gerrie Janse van Vuuren & Stew Booysen (Valo Pictures)
Redigering: Wihan Ellmann (Fathom Media - http://fathom.co.za )
Stilering: Suna Robberts (ImageBySuna - http://imagebysuna.co.za )

LIEDJIE KREDIETE:

Geskryf deur Waldo Greeff
Vervaardig deur Byron Kuntz
Uitvoerende Vervaardiger: Hugo Ludik